myScoop

Loer bietjie

bad-wedding17 bikini3 bikini15 bikini68 bikini62 airline2 bikini4

REAL BULLS DANCING GIRLS

Ek het die naweek bietjie gedink, nou ek weet dit kan gevaarlik wees, maar ek het net die regte plan ons die Bulls te laat strykel. 

Ek het gereel met my tannie, se suster se niggie se skoonsuster dat hulle die nuwe Bulls dancing girls gaan wees.  Ek dink dit gaan hulle so van stryk sit, hulle gaan nie weet of hulle kom of gaan nie. 

Witbank, Benoni en Brakpan gaan nie weet wat hulle getref het nie.  Ek dink hierdie beauties gaan die manne op Loftus se kniee lam maak. 

Watch this space!!!!

bul-fatties1

 

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>