Dis alweer daai tyd van die week, en ek se julle, vandag het ek ‘n wenner.
Casper is alweer op sy beste, en hy lieg glad nie as hy sé Alkohol is kosbaar nie!!!
Veral nie vir hierdie Mal Smous en sy drankgewoontes nie.
Gepraat van goeie wyn, kontak gerus die ouens van www.getwine.co.za. Hulle ken hulle wyne.
Soos ek sé, vra my!!









http://www.smous.co.za is very informative. The article is very professionally written. I enjoy reading http://www.smous.co.za every day.