Nou soos julle al teen hierdie tyd weet is die Mal Smous ‘n groot Toyota fan, maar net ‘n Blou Bul kan sy naam so gatmaak in ‘n Hilux!! Daai modder is nie enige ou se speelmaat nie, veral nie na ‘n paar brandewyne nie. Julle weet mos waarvan maak hulle brandewyn? Tyres en panties, want na paar van jy net spin en spyker!!!

Praat van 4×4 en brandewyn, die Mal Smous het hoeka Saterdag sy jaarlikse NSRI 4×4 dag in Melkbosstrand. Nou gelukkig is daar nie modder nie, want daar word nou vir jou wyn gevat! En kyk net daai uitsig van die berg vanaf Melkbos se duine.
Die Mal Smous word met trots geborg deur Ernst Hugo van Hugo & Hugo Toyota. Gee hom gerus ‘n lui vir die beste pryse op enige Toyota (022) 71 32216 or 083 287 6823.









Great site. Keep doing.,
If you have to do it, you might as well do it right.,
cool blog