myScoop

Loer bietjie

bikini83 bikini22 toyota-hilux-conquers-south-pole_3 toyota-hilux-conquers-south-pole_1 bad-wedding14 bad-wedding20 yolanda9 world-cup-closing-ceremony3

DIE BLOU BUL KEN NIE VAN 4X4 NIE

Nou soos julle al teen hierdie tyd weet is die Mal Smous ‘n groot Toyota fan, maar net ‘n Blou Bul kan sy naam so gatmaak in ‘n Hilux!!  Daai modder is nie enige ou se speelmaat nie, veral nie na ‘n paar brandewyne nie.  Julle weet mos waarvan maak hulle brandewyn?  Tyres en panties, want na paar van jy net spin en spyker!!!

9728_143068093736_752798736_2590028_6552901_n

Praat van 4×4 en brandewyn, die Mal Smous het hoeka Saterdag sy jaarlikse NSRI 4×4 dag in Melkbosstrand.  Nou gelukkig is daar nie modder nie, want daar word nou vir jou wyn gevat! En kyk net daai uitsig van die berg vanaf Melkbos se duine.DSC01618

Die Mal Smous word met trots geborg deur Ernst Hugo van Hugo & Hugo Toyota.  Gee hom gerus ‘n lui vir die beste pryse op enige Toyota (022) 71 32216 or 083 287 6823.

Toyota logo

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

3 comments to DIE BLOU BUL KEN NIE VAN 4X4 NIE

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>