South Africa‘s next Women’s 100 metre breaststroke champion!!!
CASTA VAN DER MERWE
You get a bikini’s and you get bikini’s
She can swim in my pool [...]
|
||||||
|
South Africa‘s next Women’s 100 metre breaststroke champion!!! CASTA VAN DER MERWE
You get a bikini’s and you get bikini’s She can swim in my pool [...] Die ou wat dit uitgedink het is ‘n genius!!!!! Skêr Only in Africa!!! That is South Africa!!!
Ek wens ek kon se ek het hierdie foto geneem, maar ongelukkig was dit nie ek nie. Ek het al gehoor van fyndraai, maar ek dink hierdie vat die koek!!! Ek laai later fotos op van [...] Vir die van julle wat die blog volg, ons het 2 weke terug ‘n nommerplaat van ‘n Dr Brink gehad. Intussen het 1 van ons lesers vir my hierdie gestuur. Nou ek weet nie wat om te sê sonder om lelik te wees nie!!! Dr Botox, nee stop dit, regtig!! Kan jy imagine om saam met hierdie drol [...] Soos van julle weet was ek die naweek wildtuin toe. Nou dit is alles goed en wel, maar, en dis nou ‘n baie groot MAAR nooit weer vlieg ek met SA Airlink nie!!!! Nooit is ‘n moer lang tyd, maar wragtag, ek hike eerder op!!! Om te begin moes ons 8:30 Woensdag oggend vlieg. Alles goed en [...]
Lovely shade of a Caterpillar has always been very attractive to Municipal workers all over the world. “Anyone keen for a sandwhich under my 3 tonner?” “Yeah, why not?” [ggrrgrrgrrg] “What is [...] |
||||||
|
Copyright © 2012 Die Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||