myScoop

Loer bietjie

bikini65 world-cup-closing-ceremony16 bikini59 yolanda5 6252_147636838618_563018618_3397020_5589603_n TENNIS-AUS-OPEN bikini57 bikini61

SMOUS WEER

Kyk nou net hierdie mooi dag na die wind van gister.  Vir julle met die mooi lywe dalk kan julle 1 van die Blou status strande aanpak.  Kyk net die weer vir die naweek.

Weer

Ek dink dit is die perfekte dag vir ‘n lekker rondte golf, vuur aansteek en ‘n paar lekke wyne drink.

Dink ek moet dalk my vriende by getwine bel om te hoor wat hulle kan aanbeveel.

Getwine

Moet net nie te veel in die son lê nie, anders lyk julle dalk maandag so…

rad3CC1E

Geniet dit…!!!

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

1 comment to SMOUS WEER

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>