Vanoggend in Die Burger k0ndig Amerika aan, hulle gaan opnuut probeer om Osama bin Laden vas te trek. Bin Laden skuil vermoedelik in die berge op die grens tussen Afghanistan en Pakistan. Volgens die jongste intelligensieverslae skuil Bin Laden soms aan die Afghaanse- en dan weer aan die Pakistanse kant van die grens.
Ondanks Amerika se onderneming dat Bin Laden in hegtenis geneem sal word, sê die Amerikaanse minister van Verdediging dat hulle nie weet waar die al-Qaeda leier is nie en dat daar jare reeds geen inligting oor sy doen en late is nie.
Ek het bietjie gaan rondsnuffel op die FBI se website (hoop nie ek kom in die kak nie….hulle weet mos kamstig alles), maar daar is ‘n cool R150 Miljoen beloning op sy kop!! Kan jy dink hoe kruip daai koelie weg met so ‘n prys op sy kop!!!
Ek hoop nie die Eerlike Smous vind dit uit nie, hy het baie opgeknopte woede binne hom. Netnou vlieg hy Afghanistan toe om hom te gaan bliksem!!
MURDER OF U.S. NATIONALS OUTSIDE THE UNITED STATES; CONSPIRACY TO MURDER U.S. NATIONALS OUTSIDE THE UNITED STATES; ATTACK ON A FEDERAL FACILITY RESULTING IN DEATH USAMA BIN LADEN
DESCRIPTION
CAUTION USAMA BIN LADEN IS WANTED IN CONNECTION WITH THE AUGUST 7, 1998, BOMBINGS OF THE UNITED STATES EMBASSIES IN DAR ES SALAAM, TANZANIA, AND NAIROBI, KENYA. THESE ATTACKS KILLED OVER 200 PEOPLE. IN ADDITION, BIN LADEN IS A SUSPECT IN OTHER TERRORIST ATTACKS THROUGHOUT THE WORLD. CONSIDERED ARMED AND EXTREMELY DANGEROUS IF YOU HAVE ANY INFORMATION CONCERNING THIS PERSON, PLEASE CONTACT YOUR LOCAL FBI OFFICE OR THE NEAREST U.S. EMBASSY OR CONSULATE. REWARDThe Rewards For Justice Program, United States Department of State, is offering a reward of up to $25 million for information leading directly to the apprehension or conviction of Usama Bin Laden. An additional $2 million is being offered through a program developed and funded by the Airline Pilots Association and the Air Transport Association. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||








