Ek moes heirdie gaan opsoek in die woordeboek net om seker te maak daar is geen grys areas in die huwelik nie. ‘n Mens het mos maar behoeftes en die huis moet mos darem skongemaak word. Kan die HAT jok?? Nooit!!
Besluit maar self of jy [...]
|
||||||
|
Ek moes heirdie gaan opsoek in die woordeboek net om seker te maak daar is geen grys areas in die huwelik nie. ‘n Mens het mos maar behoeftes en die huis moet mos darem skongemaak word. Kan die HAT jok?? Nooit!! Besluit maar self of jy [...] Ek kan my net indink watse gesprek het vooraf in die kar afgeloop. “Nee liefie, dis ‘n Cross Polo, hy kan deur ‘n bietjie water ry” (meanwhile is dit ‘n gewone polo met roofracks op)!! FOR SALE – Cross Polo…Lady Driver…went swiming once Nie ‘n naai nie!!! Ek kan my net indink hoe skuit sy haar beste Woolworths panty vol toe pappa [...] Kan julle glo, die manne is hier….Top Gear is in die Kaap!!!! Jeremy Clarkson, Richard Hammond en The Stig, gaan ons hierdie naweek by Grand West entertain soos nog nooit tevore!! As ‘n self erkende petrol kop en Ford Cortina drywer, gaan ek nou nie vir julle lieg nie, maar ek sien al baie lank uit hierna!!! So sien julle [...] The ONLY WAY you can now get weekend passes for the Cape Town Tens that includes the Stormers vs Boland Match is to mail me at smous@smous.co.za. They are sold out as you could read but if you want a slice of a FREE weekend pass mail me… Castle Lager Cape Town Tens TICKET UPDATE Guys (and lovely ladies), you have to listen carefully…Fleckie asked me to get the following under your attention: 1. A weekend pass of R120-00 includes: Stormers vs Boland match @ the New Cape Town Stadium Cape Town Tens for Saturday and Sunday R120-00…go for it…your eyes will pop out if you see what walks [...] Teen die tyd het julle almal seker al gehoor van Jack Parow, die boerewors gordyn se eie zef rapper. Die Eerlike Smous is sy grootste fan, hy het tot die ringtone om dit te bewys. Hy vra my elke 2de dag om asseblief die musiek video, Jy dink jy is cooler as ekke, te laai!! Beste van hierdie liefdes verhaal is [...] |
||||||
|
Copyright © 2010 The Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||
Popular Posts