Ek kan my net indink watse gesprek het vooraf in die kar afgeloop.
“Nee liefie, dis ‘n Cross Polo, hy kan deur ‘n bietjie water ry” (meanwhile is dit ‘n gewone polo met roofracks op)!!
Nie ‘n naai nie!!!
Ek kan my net indink hoe skuit sy haar beste Woolworths panty vol toe pappa met sy nat nuwe ryding sy naam so gatmaak!!
Ek het altyd geweet ons het groot potholes hier, maar hierdie een vat die koek!!









