myScoop

Loer bietjie

kbslnd_00028 bad-wedding9 yolanda5 5572_137407068618_563018618_3237561_2089399_n image014 yolanda toyota-hilux-conquers-south-pole_2

ALMAL KANNIE WENNERS WEES NIE!!

Weereens baie geluk aan die wenners van ons Cape Town Tens kompetisie.

Ek moes Vrydagaand my braai kort knip om my sprankelende self te wees vir die oorhandiging Saterdagoggend 10:00 by Cafe Rossini.

Hier oorhandig Holtman Taute (eienaar van Cafe Rossini) die kaartjie aan ons wenners.

Alhoewel die rugby nou nie die beste ooit was nie, dink ek die stadium lyk awesome, en kan ons kapenaars regtig trots wees daarop…..hoop nou net dit word gebruik na die worldcup!!

 

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>