HAPPY 9.02.10 DAY EVERYONE! It had to happen
Ek vra nounet iemand in die kantoor en hy die mense herken, of die program onthou nie?
Hy ken net die nuwe program en ken glad nie die mense nie, behalwe natuurlik vir Kelly (Ek ken natuurlik weer nie die nuwe 1 nie).
Dit was vir my die ultimate gewees…..die girls was mal oor Dylan, ek was mal oor sy kar, en nog meer oor Kelly!!
Kan iemand my se, wie is die ou heel regs…ek daai memo gemis?

Click to Advertise For Free!













Popular Posts