myScoop

Loer bietjie

image008 caffe-rossini-party6 5572_137407068618_563018618_3237561_2089399_n yolanda7 yolanda15 bikini59 kbslnd_00072 bikini30

PORN, DIE QUEEN EN JZ

Ek kan nie eers begin om vir julle te vertel hoeveel mense my hierdie e-mail gestuur het nie…..en ek kan nie verstaan wat die bohaai is nie.

Hier by Smous HQ is dit maar net deel van ons daaglikse routine om na die tannies te kyk.  Hoekom dink julle kry die Eerlike Smous niks werk gedoen nie? 

Ek moet erken jy kan dalk so bietjie in die kak kom as jy dit in Engeland op Nasionale TV doen terwyl die Queen kyk – Prince Phillip skuit sy beste Marks en Spencer onderbroek vol. 

Aan die ander kant as jy dit hier by die SABC doen sal of 1 van 2 goed gebeur.  Hulle sal te deur die kak wees om dit agtertekom of jy sal ‘n moerse salaris verhoging kry….jou verskoning – jy volg die president se voorbeeld.  Hy sit mos elke 2de vrou op die paal. 

Ek het altyd gedink ek wil terugkom as die kaasmuis of paashaas, maar hulle het nie ‘n patch op JZ nie. As ek terugkom wil ek hy wees, Suid Afrika se eie Hugh Hefner.  Moet net nie Simon Cowell van my idee vertel nie, kan dalk geld maak hiermee.

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>