Stem vir ons!!

Vote for this Blog
myScoop

Loer bietjie

bikini55 bikini53 yolanda7 world-cup-closing-ceremony4 bikini43 bikini62 kbslnd_00277-edit bad-wedding9

TOP GEAR IS TERUG

Nog net 1 slapie……Hulle is terug.
Jeremy Clarkson, Richard Hammon en James May is terug vir Top Gear Season 13 op kanaal 120 – BBC Entertainment, Woensdae, 20:30. 

Alhoewel ons (soos gewoonlik)  bietjie agter is hier in die Reënboogland begin Top Gear Season 13 more aand hier op die kassie.  Vir die van julle wat soos ek ‘n moerse Top Gear fan is, sal weet hulle is al klaar met Season 14 in Ingeland. 

Maar soos hulle sê agteros kom ook in die kraal of suig aan die speen of so iets!!

Jammer nou vir Flash Forward op MNET, maar Top Gear geniet verseker prioriteit. 

Nou weet ek ook Mamma gaan moan want ek kyk altyd Top Gear en kyk dieselfde episodes oor en oor,  maar ek is net bang ek het die eerste keur iets gemis….mens weet nooit.

"The Stig" met die nuwe omgewings vriendelike 2 been trek Ferrari

PG

Mal has blogged 475 posts here.

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>