myScoop

Loer bietjie

bikini51                                bad-wedding7 bikini24 TENNIS-AUS-OPEN airline8 bikini60 airline4

DRANK IS NIE ENIGE OU SE SPEELMAAT NIE

 Elke Vrydag se storie:

  • Tyd vir ‘n Jagerbomb!!
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Die jagerbomme proe soos koeldrank. Gooi nog pappie!
  • The Stig se moer man, hou my dop check die move.
  • Natuurlik is ek lief vir jou, lyk ek na die tipe wat meisies gebruik.
  • Geeeeoooooooorge!
  • Meisie, ek sal jou so vol wors stop dat jou oë soos slaghuisvensters lyk.
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Ek fokken sing enige iets. Sit dit op…Ek fokken sing dit. Westlife. Gooi hom!
  • Check hierie fokken spiere, pappie!
  • Jy is die mooiste girl in die hele wereld!!
  • Kaptein, span die seile! Dikkes, jy is myne!
  • Tyd vir ‘n Jagerbomb!!
  • Kyk né, jy kan van Earl Rose sê wat jy wil, maar die man speel goeie rugby.
  • Kyk hier…ek maak ‘n bottel brannas soos niks kla nie?!
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Sit fokken alles op my kredietkaart, sommer daai girls se rekening ook!!
  • Tyd vir ‘n Jagerbomb!!
  • Ek het net 2 ure se slaap nodig, kan by die werk rus!!
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Tyd vir ‘n Jagerbomb!!
  • Ek clear daai heining one-time.
  • Jy is nie vet nie man!!
  • Ja ek het baie effies
  • Jy is my beste ou tjomma. Ons is soos broers. Ons is al deur fokken baie. Ek en hierie bra. Deur fokken baie!
  • Ek sal hom uittrek voor ek kom.
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Natuurlik kan jou vriendin saamkom.
  • Nog net een loopdop.

en dan Saterdae gaan dit so:

  • Ek is te jonk om ‘n pa te wees.
  • Fok, sy het baie maerder gelyk!!!
  • Het iemand daai Golden Arrow gesien wat my getref het?
  • Geooooooorge!
  • Nooit in my lewe weer nie
  • Waar die moer kom die wortels en ertjies vandaan.
  • O FOK…….waars die effie…….ek beter gaan stort!!
  • Net Kentucky gaan nou help.
  • Fokkit, hoekom laat julle my bestuur as ek so gesuip is?
  • Moer maar ek sing vals.
  • Ek kan fokol onthou.
  • Hoekom is ons Cheetahs toe?
  • WATER!!!! 
  • R900 vir ‘n lapdance………mamma gaan my bliksem
  • Ek is jammer ek bel nou eers. Ek gaan nie vandag inkom werk toe nie. Die hoender van gisteraand moes af gewees het.
  • Sorry meisie, wat is jou naam nou weer?
  • Ek drink NOOIT weer nie.
  • Waar is ek?
  • Het iemand vir my asseblief 4 Myprodols en ‘n Cream Soda?
  • Jy besef ons sal vir ‘n ruk nie weer ons gesigte daar kan wys nie.
  • Is daar nog bierglase en asbakkies oor by die Palms?
  • My longe is fucked.
  • Hoe fokken lyk dit vir jou? Natuurlik was die bouncer groter as ek!
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

1 comment to DRANK IS NIE ENIGE OU SE SPEELMAAT NIE

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>