myScoop

Loer bietjie

bikini29 kbslnd_00037 bikini5 yolanda TENNIS-OPEN-AUS bikini70 bad-wedding4 yolanda22

DIE GIFSMOUS SE NUWE WIELE

Nou vir die van julle wat nie weet nie, die Gifsmous het mos so maand gelede sy Navara afgeskryf.  Iemand het glo sy dop gespyke by die Dros. 

Anyway hy het taamlik pak gevat by mammie en is die volgende straf opgele:

  • mag nooit weer op sy eie Kaap toe kom nie;
  • woensdae na golf by die klub kuier;
  • hy moet ry met die nuwe Navara lite. 

Dit maak seer!!! 

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>