Ek weet dis Vrydag en ons braai altyd, maar ek is aangepraat oor my drank gewoontes, en daarom moet ek gaan fliek vanaand. Ek is gelukkig geensins gepla nie, want Iron Man 2 begin vandag in SA. Wie sal dan nou ooit kan nee se hiervoor?
Min vrouens van vandag kan so leopardcrawl
Dan kry mens [...]
Elke kantoor het sy Nerd, maar f*kkit toe hulle ons een aangestel het, het hulle regtig die hoender se hol geruk. Ek heg vir julle ‘n foto aan, want soos hulle sê “a picture speaks a thousand words”.
Hierdie is die persoon (self genomineerd) verantwoordelik vir ons daaglikse motiverings boodskappies , hy het [...]
Kulula Instructions
Check this out…interesting graffiti on the Kulula planes. I love the way they have the “Mile high club” seating in the loo…seems they promote this…not a cheap pomp! Maybe they should not spend so much time on graffiti and more on maintenance…graffiti means nothing 41000 feet in the sky.
Jammer ek maak eers vandag ‘n verskyning, maar ek het ‘n lekker laaaang naweek gevat, en soos gewoonlik was dit great. Om vir julle kortliks op te som.
Ons het soos gewoonlik gedrink, nuwe COCO Cola (hoe ook al dit mag proe).
Kyk net hierdie 600g burger by Cafe Orca in Melkbosstrand. Dit was ongelooflike [...]
Metermaids – Gold Coast, Australia
Ek het julle belowe vir ‘n ‘vars’ weergawe van die metermaids in Australia. Hierdie een is so 10 dae oud.
As jy ‘n televisie of selfs beter, M-net besit, dan het jy al sekerlik “The Office” gekyk. Dit is so ‘n “fake reality” program rakende die daaglikse gebeure in en om ‘n kantoor en sy personeel. Daar is huidiglik twee weergawes, die Britse weergawe met Ricky Garvis en dan ‘n Amerikaanse een met Steve Carrell. As [...]
Popular Posts