Ek weet dis Vrydag en ons braai altyd, maar ek is aangepraat oor my drank gewoontes, en daarom moet ek gaan fliek vanaand. Ek is gelukkig geensins gepla nie, want Iron Man 2 begin vandag in SA. Wie sal dan nou ooit kan nee se hiervoor?
Dan kry mens ook natuurlik altyd die Kraaifontein weergawe van Iron Man.











Liewe moer!!!
Wat n movie! En Scarlett Johansson ek gan met jou trou!