myScoop

Loer bietjie

tiger3 TENNIS-OPEN-AUS bikini13 6252_147636838618_563018618_3397020_5589603_n flexible_0211 5572_140491683618_563018618_3286315_858660_n kbslnd_00021 yolanda24

DIS VRYDAG, KOM ONS SPEEL GOLF

Soos julle nou hierdie lees speel ek so bietjie golf in Langebaan by die jaarlikse Club Mykonos golfdag.   En weereens, soos gewoonlik, is ek seker Club Mykonos sal ons nie teleurstel nie. 

Ons sal nou dalk nie die klas van diens kry wat die perd hier onder het nie….. 

kyk hoe kyk hy vir my!!!

 

Julle moet almal ‘n ongelooflike lekker naweek hê, en ons hoop die Sport Smous en sy bende bring die beker terug KAAP toe.  

Ek wil julle net 1 ding sê, as ons wen, is die Kaap Saterdagaand Hollands!!!

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>