myScoop

Loer bietjie

yolanda2 bikini18 bikini7 5572_140493473618_563018618_3286318_4154973_n yolanda18 TENNIS-AUS-OPEN caffe-rossini-party2 image005

BULLS JERSEY GET AN OMO WASH!

[...]

IN2TOUCH – Smous se Boerewors Broers

Goeie dag aan al ons pligsgetroue “blog” lesers, en welkom terug by die werk.  Ek weet nie van julle nie, maar ek is persoonlik dankbaar dit is maandag  want ek het ‘n bietjie ruskans nodig na hierdie laaste paar naweke. Die Stormers veroorsaak tans laat ons heeltemal te besig is.  Ek weet nie wat die Sports [...]

MONDAY MOTIVES

What a weekend!!!  Infact, I should still be in bed but I cheated a little only getting up after 9.  That is why the blog is only being updated now.  Come on guys, what is a hour or 2 between friends?!?!

WATSE TYD IS DIT…….POTJIESKOSTYD

Ek weet hierdie naweek gaan daar weer gekuier word dat die biesies bewe……..en met kuier verwys ek meer spesifiek na al die manne wat gaan braai daar op Nuweland.  Persoonlik gaan ek bietjie kuier in die Namakwaland en sal die Rugby by die Loeriesfontein Hotel op ’n parafien TV kyk, maar ek verseker julle daar sal gekuier word.

Ek wil ook net sterkte [...]

BIKINI WEDNESDAY # 17

Nikolina Pišek
Motorboat rating 10/10

You may ask what Nikolina Pišek, the beautiful, sorry, massively #$%^& sexy angel is doing on The Smous Blog featuring Bikini Wednesday on a Friday.  Remember my promise?  I said I will do a post on a Wednesday and Friday for the next 2 weeks of which this is the last one…just because we [...]

MULLETS EN BREAKDOWNS

Die Eerlike Smous is in die moeilikheid, en “went into hiding”.  Daar word in hierdie spesifieke storie verwysing gemaak na sekere persone of karakters.  Ongelukkig het van die ouens dit baie ernstig opgevat en nou word die Eerlike Smous gedreig met sy lewe en glo elke been in sy lyf.  Ons wens hom alle sterkte toe daar in [...]