Stem vir ons!!

Vote for this Blog

Elco Property Developments
myScoop

Na ‘n special request hier is dit weer – As pappa die dag pak vat!

Hierdie is verseker een van die Eerlike Smous se beste stories en ek kry dit omtrent weeklik van iemand wat dit vir my e-mail………wanneer laas het hulle Eerlike Smous gegoogle.  Die perd is famous!!!

Hulle sê ‘n mens praat nie oor jou huweliks probleme met vreemdelinge nie. So ek het besluit ek skryf maar liewers daaroor, en [...]

Dis Vrydag….skink wyn da!!!

Nie dat ons by Smous enigsins drankmisbruik aanmoedig nie………maar sedert ek nou weer begin drink het en dis Vrydag………… skink wyn da!!!

  

Melktert shooters (melktertjies) Melktert shooters (better known as melktertjies) is quite the modern South African shooter. It smells and tastes like melktert (South African milk tart) with a bit of kick and can turn people who [...]

CAPE TOWN STADIUM

Is this the future??

One of the Smous faithful sent me this picture.  Will this be the future for the Cape Town Stadium?  A White elephant??  Let us know your thoughts…mail [...]

WAT ‘N TAWWE WEEK

Voel jy dalk so?

Mail my smous@smous.co.za en vertel ons jou storie.

Cheese of the day

Daar is niks beter as so bietjie kaas op ’n Donderdag oggend nie.  Dit help nie hulle klomp bliksems kom kyk net Bikini Wednesday nie………………….ek sal ‘n slag vir julle bietjie kultuur ook moet laai!!!  Anyway hierdie is nie kultuur nie, dis kaas!!

 

DINK ASB AAN MY SKOONMA

Foto van ooggetuie…

Dink asb aan my skoonma…sy was in ‘n ongeluk gewees.  Dit is hartverskeurend om haar so te sien maar die brandweer het belowe sy sal ok wees.  Hulle sê dit sal wees soos om ‘n kat uit ‘n boom te haal.  Gelukkig sal hulle nie jaws of life nodig hê nie.  Toemaar skoonma, byt [...]

Page 1 of 912345...Last »