Diep in my hart is ek eintlik ‘n Weskusklong, en hierdie clip verduidelik alles wat ek hou van die weskus.
Klaas is so die moer in vir Tolla, hy start nou sy skuit en ry hom poer in sy moer!!
Kyk net hoe lekker praat die mense van die Weskus, alhoewel hulle gewoonlik baie vriendeliker is.







