myScoop

Loer bietjie

5572_143047988618_563018618_3328474_8261853_n flexible_123 bikini64 caffe-rossini-party1 kbslnd_00201 bikini48 bikini7 kbslnd_00277-edit

Auto Draft

Wat ‘n ongelooflike paar weke as jy ’n Spanjaard is.  Ek sweer as ek daar gebly het, sou ek ‘n nonstop babbelas gehad het.  Die land is besig om wereld sport te oorheers.

Hulle het die laaste maand die volgende wereld sporte oorheers:

Rafael Nadal wen Wimbledon

 

Wen die Sokker Wereldbeker 2010

 

Alberto Contador wen die Tour de France

Alberto Contador wen die Tour de France

 

Fernando Alonso wen die Duitse Grand Prix

Fernando Alonso wen die Duitse Grand Prix

Nou hoop ons net nie hulle begin rugby speel nie……….want soos ons nou speel, mag daar dalk moeilikheid wees!!

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>