Ek moet sê, hierdie ou het nogals heel kreatief geraak met sy verduideliking….lyk amper of die ou dit glo?!!
|
||||||
|
Ek moet sê, hierdie ou het nogals heel kreatief geraak met sy verduideliking….lyk amper of die ou dit glo?!!
Ek het ophou tel nadat ek hierdie mail 20 keer gekry het ……so ek neem aan julle dink dit is goed genoeg om op die blog te verskyn, en ek moet saamstem, alhoewel dit so effe kaas smaakie in my mond los, want dit kan verseker deurgaan vir cheese of the day!! Anyway, look at the bright side, more [...] Ons was jonk gewees en ons was dronk gewees. Die hele lewe was ‘n bring en braai. Nee, dit was nie Lente in die boland nie, dit was flippen koud en die jaarlikse Peanut partytjie in Kraaifontein. Hierdie jaarlikse instelling is ten bate van ‘n fonds insameling vir minder bevoorregte kinders, en soos julle weet het [...] Ek wil nie eintlik baie sê oor die naweek se rugby nie, want ek gaan net weer kwaad raak!! (Ten minste het die bokke darem gewen). Ek hoop net nie die WP begin die slegte maniere van die Blou Bulle volg deur elke naweek te verloor nie. Baie geluk aan die Vrystaat en veral JJ wat hierdie [...] Thanks Julian One of our Smous faithful sent me these jokes. Obviously the joke of the day would be the Pub and Peanut party from the past weekend where most of The Smous Team was and which probably ended up with the Mal Smous throwing people with curry or something similar. Have you woken up my friend?? [...] Register for our Newsletter In order to keep you updated on all the funky business and specials that goes on we have installed a newsletter plugin that is very cool. Who wants to miss Bikini Wednesday, Horatio, “Die Eerlike Smous”, “Die Mal Smous” or even crazy products that are for sale like that Blast Leatherman?? Register for our [...] |
||||||
|
Copyright © 2012 Die Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||