As ek my nie verbeel nie is dit die 2de keer wat die Vrystaat my in die steek laat, maar wat kan mens verwag van ‘n klomp mielie boere. Die feit dat hulle nie die Leeus kan wen nie, dis skandalig en net plain verkeerd!!!
Anyway soos julle kan sien het beide ek en die Smous afgesak. Ek na ‘n goeie 16de en die Smous 2de. Daar darem gelukkig nog 10 weke van Rugby oor, so watch that space!!
Geluk aan Johnny Bravo, hierdie week se geel kep draer.








