Ek en Olof Bergh was gisteraand so hand op die blaas dat ek eers half 3 gaan slaap het. En nou gaan alles verkeerd, ek het verslaap met meer as 2ure, het ‘n moerse babbelas en het geen idee hoe ek die res van die dag gaan survive nie!!!!
Dalk maar ‘n paar groen ambulanse drink of so iets, maar drink, ek (en nou praat ek nie eers van die 300 sigarette wat ek gisteraand gerook het nie) …..nooit weer nie, of altans nie vanaand nie. So julle moet maar vanaand geniet, want ek sit nie nooit weer my lippe aan wyn nie…….ok dalk more net so 1 knertsie saam met die rugby???!
Anyway, julle moet die naweek geniet!! Kom kêrels DIS VRYDAG!!!!
Dit sal nou die perfekte lewe wees…..hot chick om die vleisie te tan, ’n liter brandewyn en ‘n 3liter Cortina? Wed jou sy kan braaibroodtjies ook maak!!!









Ek het nou nie so daaraan gedink nie, Fokken genius pappie!!!
Dit is nou die regte girl. Winter slaap jy warm, somer sit in haar koelte en sy kan braai.