myScoop

Loer bietjie

image005 bikini1 flexible_196                                5572_140491683618_563018618_3286315_858660_n flexible_1010 bikini67 yolanda20

HORATIO TUESDAY

Ek het julle mos belowe ek sal nie weer van Horatio vergeet nie, al raak CSI meer belaglik by die dag. 

Ek sê julle die maniere hoe hierdie ouens moorde oplos is ongefokenlooflik (daar is nie ‘n ander woord daarvoor nie).  Jackie Selebi en die hele Brett Kebble bende sou nie eers tyd gehad het om hulle gatte te draai nie!!

Hulle moet onthou H los ‘n moord in ‘n kwessie van ure op, en dan beken die arme perd nog altyd skuld ook!  Dit bly darem relatief goed, so vir tyd en wyl kan ons darem nog Dinsdae voor die kassie sit….(persoonlik wens ek deesdae die week om vir my Woensdae Seison 14 – TOP GEAR!!!)

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>