Ons stel bekend aan julle “B”.
Hier is ‘n snippet van haar agtergrond. Haar eerste post sal Vrydag verskyn.
Sjoe, hoe vertel jy vir iemand anders dat jy eers elke oggend met jouself moet onderhandel voor jy genoeg moed het om in ‘n spieël te kyk? Ek is ‘n ma van drie kinders (daar is baie meer as [...]
Ek weet nie regtig watse kommentaar om hierop te lewer nie….behalwe vir die feit dat daar definitief mense is wat nie moet aanteel nie!!!
Ons doen nie eintlik lost en found nie, maar aangesien ek so groot hondeliefhebber is, en die ou ‘n groot Smous fan is, sal ek ‘n uitsondering maak. Ek moet se, ek sal self lang trane huil as my hond weg is, so kom ons help vir Pierre en kry vir Piglet.
REWARD!!!
White bullterrier male [...]
Jenna Renee
Motorboat rating 11/10
I am blown out of the water!! I will even go as far as to say that she is the best thing we have ever had on The Smous Blog. No, no, no…I am not going crazy! If you differ with me then tell me who you think the best thing since sliced [...]
Hierdie is ‘n regte man se braai met die volgende braai reëls:
1. Die vrou koop die kos
2. Die vrou maak die slaai, berei die groente voor en maak nagereg.
3. Die vrou berei die vleis vir die baie belangrike braai en bring die regte gereedskap en souse buitentoe. Sy handig die belangrike bestandele aan die [...]