myScoop

Loer bietjie

bikini67 5572_140493473618_563018618_3286318_4154973_n bad-wedding6 airline2 bikini49 toyota-hilux-conquers-south-pole_9 7121_156670948618_563018618_3520110_1639475_n bad-wedding5

Superbru Week 9

Daar is nie ‘n ander woord nie - ”Fok ²ºº!!”  Wel ek kan eintlik aan ‘n ander een dink, maar dit is heeltemal te onder die rok vir ‘n Maandag oggend. 

Wat gaan aan met Suid Afrikaanse rugby? Vat nou maar die Leeus.  Die een oomblik is hulle hondverstrond, en die volgende oomblik gaan wen hulle die WP, ok ok ek weet Earl Rose speel nie, maar nogsteeds.  Wil die WP nou hierdie seisoen opfok en weggooi, wat hulle kry dit op die oomblik goed reg!!!

Dan vir my 2de kopseer van die naweek.  Ek weet nie van wie ek die minste hou nie, die Bulle of die Sharks?  Maak nie eintlik saak nie, want albei stel mens teleur.  Die bulle het my al soveel keer hierdie seisoen teleurgestel dat ek nie meer vir hulle wil stem nie!!  En toe stem ek nie vir hulle nie, ek kyk nou daar………fok weet, daar wen hulle!!!!

Anyway, tyd vir my bloedruk pilletjie!! Geluk aan hierdie week se geelkep draer, Hoenderpoot Bull.  Ons weet hoekom jy die geel kep dra – Blerrie Bulle!!!!

Share it...
  • Print
  • Facebook
  • RSS
  • laaik.it
  • Google Bookmarks
  • Add to favorites
  • email
  • Digg
  • Twitter

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>