Kyk bietjie hierdie foto. Wat dink julle gaan deur die ou se kop?
Wel ek kan aan ‘n paar dink, dat ons bietjie hoor wat dink julle……los bietjie kommentaar dat ons sien!!
|
||||||
WAT DINK DIE PERD?10 comments to WAT DINK DIE PERD? |
||||||
|
Copyright © 2012 Die Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||
HA HA HA, myne is groter as dit!!!
Fietsry met die handriek op is makliker as wat ek gedink het
Hy lag want sy het vergeet om haar zip toe te maak.
Sal JOU leer om nie tusse die haak-en-steek bosse deur te ry ni!
Vanaand gaan die voeltjies doring sny.
F*K uiteindelik n nuwe pop om aan te dink as ek draad trek vanaand….
Ek wonder of sy muslim is….. Sy steek hulle weg
Ek hoop dit is ‘n ovaal baan!
Kyk hoe kyk hy vir my…….Hey…..hoeveel note wil jy he?
Ek het gewonder waar my vrou heen loop. Se vir haar sy kan maar omdraai………..