Hierdie tyd van die maand…
Moerse thanks aan almal wat ons al hierdie e-mails stuur. Hier is so paar van hulle. Enjoy!
Dit kan net in Gauteng gebeur…hierdie ou het ‘n International trok verander in ‘n bakkie. Dink gou hoe gaan hy lyk met ‘n Smous sticker op sy lyf….grrr
Iemand lus vir pap en wors? Nogal met so titseltjie HP sous. As hy te bitter smaak kap hom met ‘n sout en peper.
Nadat ons hierdie vorige naweek moes hoor dat die Bokke “gay” is…uit die mond van die Australiese swemmer, het prostitute van oral oor die wêreld op SA toegesak…tot een uit Australië.
Daar word gevrees dat as jy nie gereeld strek terwyl jy op jou rekenaar werk jy ‘n baie swak postuur gaan ontwikkel. Probeer hierdie gou terwyl jy daar by jou PC sit…darem nie so moeilik nie…dink jy sal dalk houe vat…grrr.
Het jy enige interesessante posisies probeer gisteraand?












Thanx Mr H, ek is net bang ek slaap paar aande in die Hospitaal !!
Of jy gaan vrou loos wees JJ. Se as ek my admin dame vir jou moet stuur. Ek het nog fotoes van haar as sy haar oefening doen……
Ek moet vir my vrou die posisie gaan wys……..dalk is ek lucky vannaand !!!!!