This morning, I opened my Facebook page to see that one of my most negative friends had posted a saying on their wall, “Faith is taking the first step when you cannot see the whole staircase.” She is a faithful Christian, but what if, really, WHAT IF this saying has nothing to do with your religion [...]
Wel gedaan aan Boesman wat hierdie week die geel trui dra. Hierdie Currie Cup raak nou lekker interessant. Ek sien daar is net 25% van die Superbru spelers wat gedink het die Leeus gaann wen en toe doen hulle dit wraggies…was die bal op of oor die lyn?? Hmmm…ek [...]
Jy het geen woorde nodig om dit te beskryf nie. Haak Vrystaat haak!!! Kyk hoe lekker sit sy daar agter hom en die John Deere brul soos ‘n tipiese Harley Davidson in jou ore. Lyk my hy het so tyd terug ‘n bees of ‘n bok of iets raak gery…ek dink hy het vergeet van die [...]
Men love being with women. So we talk and we listen, and some of us take that information and make an effort to be better people on your behalf. However, sometimes women ask men questions or make statements that scare the hell out of us or just get us in to trouble.
There’s something I’ve never told [...]
Hierdie is ‘n baie eenvoudige wiskunde som om te maak:
1 Liter brandewyn
2 liter Coca Cola
3 liter Toyota
2 x Blou Bul ondersteuners
= Groot probleme
Ek dink dit is die rugby wat almal nou so mal maak. Volgende naweek is dit die groot derby tussen noord en suid…Blou Bulle vs WP op Loftus. Wie gaan hierdie [...]
The recent demolition of the Athlone cooling towers was quite an event in Cape Town, people turned out in their thousands to witness this historic event, the landmarks brought to the ground so fast that it appears that even the tv cameras missed it!! I have seen various “internet” videos of this controlled demolition [...]