myScoop

Loer bietjie

kbslnd_00012 bikini27 flexible_058 airline6                                bikini62 superyacht2 world-cup-closing-ceremony17

Gauteng 101

Gauteng vir Dummies – die avonture van ‘n Vrystater in en om Egoli.
- Koerantverkopertjies by robotte het nooit R 1.25 kleingeld nie, en ‘n
Beeld kos jou gevolglik R 5.00 en nie R 3.75 nie.

- Sommige Koerantverkopertjies het inderdaad kleingeld, maar kry dit nie in
die hande alvorens die robotlig vir jou groen word nie.

- Die mediese onkoste [...]

Bakleiery

Hoop nie hulle het te LANK gefight nie !

Hulle is maar kort van [...]

Idees vol vrees

Ek like nie regtig al sy goed nie maar hierdie een was [...]

I’m sexy and I know it !

Hoop sy gaan haar rug was [...]

Spinnekop hel!!

Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie, maar ek ry eerder ‘n fiets sonder ‘n saal voor ek een konfronteer.

Ja, gisteraand lê ek rustig en lees, minding my own business. Bedlampie brand baie domesticated en sag met die complimente van Cash Crusaders, toe ek so ‘n sagte geskarrel in die kamer [...]

Brakpan GPS

Daai GPS is vir die langpad ontwerp, soos wanneer jy eendag van Kaapstad na Moskou wil ry…jy weet..so op ‘n Sondag middag vir [...]