myScoop

Loer bietjie

bikini2 caffe-rossini-party2 bikini28 bad-wedding10 bikini34 superyacht3 TENNIS-OPEN-AUS airline5

Bikini Wednesday

jis mense, dis weer weer sulke tyd.

Die week gaan ek dinge bietjie anders doen. As Kenny Kunene shushi van vroumense af kan eet en lady gaga `n vleis rok kan dra dan kan die Smous wragtag waar `n bacon bikini opsit.

Party mense sal ook enige iets doen om die Bacon op die tafel te [...]

BIKINI WEDNESDAY

ADRIANA LIMA

LEKKER WOENSDAG ( Dinsdag,die week is ons effens vroeg aangesien julle laasweek niks gesien het nie ) [...]

BIKINI WEDNESDAY

Elisabetta Gregoraci

Sy’s `n Italiaanse Model.

Motorboat Rating : 8 \ 10

Hier kom die ergste deel, sy’s getroud. As dit nie erg is nie weet ek nie, maar hier onder is haar man. Mal Smous sal hom seker ken, die ou het al so paar F1 Spanne gemanage, Renault dink ek. Sy vorige Girl was Heidi Klum, maar [...]

Pasella

Ek moes hierdie net opsit, ek het toevallig by `n vriend van my se oom se klein neef se vrou se agter niggie se dogter gehoor Pasella het hierdie poppie as `n aanbieder.

Haar naam is Adeline Mocke… julle het seker nie regtig gedink daai Mcdonalds girls was die treat nie, hoe ken julle ons?!

Nou voel ek [...]

BIKINI ooo’Donner dag

Aangesien ons gister so effens besig was het ons bikini wednesday gemis maar hier is darem `n ietsie vir die om die dag op te helder.

Die girls is lekker, lekker fokken honger!

MOTOR BOAT RATING : XXL \ 10

Yum Yum…hulle maak `n ‘Happy Meal” hartseer.

Te wild [...]

BIKINI WEDNESDAY – BROOKLYN DECKER

Brooklyn Decker

Die mense praat altyd van hoe hot sokker wags (toemaar ek ook eers ander dag uitgevind dit is wat hulle die spelers se girls noem) is.  Wel met Wimbledon wat verby is bly die tennis manne nie ver agter nie.  Novak Djokovic mag dalk Wimbledon gewen het, maar Andy Roddick lê elke liewe aand van [...]