myScoop

Loer bietjie

caffe-rossini-party7 airline2 bikini16 yolanda23 5572_140491683618_563018618_3286315_858660_n 5572_143047998618_563018618_3328475_4162415_n bikini8 bikini75

CASPER – FOKSKAS BANK

 Nou hierdie lê baie na aan my hart, want ek ken daai gevoel van op jou knieë smeek by die bankbestuurder.

Ek hou veral van die deel waar hulle jou bankstate afrol en versprei deur die bank.  Die mense het so lekker gelag!!!

Geniet dit en geniet die naweek, en onthou, [...]

CASPER DE VRIES – AlKOHOL IS KOSBAAR

Dis alweer daai tyd van die week, en ek se julle, vandag het ek ‘n wenner.

Casper is alweer op sy beste, en hy lieg glad nie as hy sé Alkohol is kosbaar nie!!!

Veral nie vir hierdie Mal Smous en sy drankgewoontes nie.

Gepraat van goeie wyn, kontak gerus die ouens van www.getwine.co.za.  Hulle ken hulle wyne.

Soos ek sé, [...]

CASPER OP SY BESTE

Ons het so baie terugvoering gekry oor die vorige clip van Casper ek kon nie help om maar nog een op te laai nie.

Dit laat my terugdink aan matriek met my matriek uitslae, my arme ma moes hierdie nuwe Omo gehad het!!!  Sou net sover beter gewerk het vir my pa se toestand!!

Laat my weet wat [...]

CASPER DE VRIES…TERRIEDOOR…WHAT A LAUGH!!

Put your volume nice and loud for this one…Casper at his best!  Parental guidance for all u18 and put some earplugs in for the finale!!  O…jy wil inbreek né jou klein bliksempie…nou wat gaan jy nou maak…we-la-ke-pe-la!!  Lekker die ou tannie sleg vat né…wie se tottie raak nou verniet styf??  Enjoy the end…not for [...]