Die Smous Blog » Dr Smous

DR SMOUS
Dr Smous and Dr Ruth in the mix!

Dr Smous has been very active this week and then Dr Ruth show us what a Doc has to contend with from viewers, visitors and sex maniacs.  Look at this very informative letter…take some time to read it…just watch your back…I wonder if she was standing whilst writing this or lying on her tummy on her bed????

Good work my boy!!

Share it...

DR SMOUS
Hier by Smous streef ons om vir julle altyd iets nuuts en opwindends te bring.  Na ‘n lang brandewyn debat het ons besef dat wat Smous nodig het is on eie Dr Ruth, en net daar en dan is Dr Smous gebore.

Indien enige van julle enige vrae het wat julle graag beantwoord sou wou he, stuur dit gerus na malsmous@smous.co.za.  Hier is ons eerste vraag.

Dr Smous – Is dit my werk om my kinders met seksvoorligting voor te berei

Ek het in ‘n baie openlike huishouding groot geword wat beteken dinge word gese soos dit is.  Sex was sex en filopiusbuis was nie een of ander huishoudelike tregter waarmee mens jou sondag hoender mee gestop het nie.Van ooievare en bytjies het ek fokkol geweet en geglo dat my klasse in soortgelyke styl so aan ander medestudente van die lewe oorgedra word.

Dit was eers op ‘n later stadium van my lewe dat ek tot die besef moes kom dat my siening omtrent die spesiefieke benadering een van ‘n jong naiewe siel is en realiteit my net daar en dan oor sy skoot sou trek met die doelwit om my te ry soos ‘n half blind besetende ou vrou, agter die stuur van ‘n supercharged Toyota Prius wat se petrol pedaal vas gehaak het.

Soos die dade af gespeel het op die spesiefieke aangeleentheid in my eie ervaring, kan ek net  herken daar was niks terug gehou met die beproewing  hier van.

Waar dinge begin verkeerd loop het in my passie volle ontmoeting, waarvan ek steeds diepliggende letsels dra, was die oomblik waar my medepligtige gedink het om my onderbroek rek af te ruk met haar tande en met die gespartel het ons beide in ‘n stilswyende oomblik van paniek te laat besef , die rek is nie gemaak om die tipe hardhandige ‘’abuse’’ te hanteer.  Dis op dieselfde stadium wat die rek daar weg trek en haar los met ‘n bloed bek en woede wraak wat my laat wens het ek het eerder ‘n chastity belt as ‘n jog aan gehad.

Want kyk na sy toe daai bloed smaak in haar mond hoeke kry, was dit soos in waansin wat haar betrek het waarin die dade van Hitler gelyk het soos die van ‘n liefdadigheids uit stappie na die naaste kinderhuis.My donner die ou kon vernoem word vir ‘n global peace price in vergelyking met die dade van beproewing waaraan ek  blootgestel is op die spesiefieke aangeleentheid!!

My eerste verdediging tegniek op daai stadium was om oog kontak en skielike bewegings te vermy om sodeonde nie enige oproerigheid verder aan te hits.Die fetus posisie en dood speel het vir ‘n kort tydjie in my gedagtes rond gedwaal as ‘n moontlike opsie tot die oomblik aan breuk waar sy my optel en van een muur na ‘n ander gooi.Nou vir ‘n vrou was ek nog nooit bang maar hier het ek besef dat dood speel my laaste opsie is, want vanaand gaan ek moet baklei vir oorlewing!

Die tyd wat dit geduur het is ek onseker van,maar na als weer bedaar het en ek die geleentheid gegun is om weer my bewussyn te herwin was my volgende toenadering , die soek van ‘n gerustende voorstel wat met ‘n teenstryding reaksie ontmoet is.’n Onskuldige vraag  wat  ‘n onbekende, emosionele karakter eienskap in my ontlok het.

’n Moontlike intiligente vra en een van medeleie en kommer ; Die pil is jy op dit en wat se pil gebruik jy, Tri- of Bi-phasel?.

Vir die meer onkundige kenners daar buite, kyk dis belangrik as jy moet terug werk in ure of dae, waneer dit geneem is en waneer daai klein bliksimpie haar gedagtes ontduik het, als met in agneming van die waansinig oomblik waarin julle beide besluit het..FOK die kondoom.

As jy in DAE begin aftel vir die gene wat steeds twyfel daar oor, is dit beter om die potensiele pa van die kind voor te berei met onderandere die stand van die heidige inflasie koers en verbruikers indeks want verbruik sal daar verbruik word en voorsiening sal gemaak moet word om genoegsame fondse een kant te sit om al daai sonar kostes en baba doeke by te bring!!

Nou kyk almal vertel jou altyd hoe ongelooflik die daad van liefde maak is en die ekstase wat jy beleef daar tydens, maar hier is wat niemand jou vertel!

Niemand vertel jou die na op een volgende gemoedsbekaking waarin jy verkeer in afwagting vir die mentruele siklus van ‘n vrou om te bevestig dat jy wel veilig verkeer het.Van af ‘n persoonlike oorwinning na ‘n vaart tot binne die diepste en donkerste skeure van die hell.Die realiteit en moontlike gevolge van jou dade wat nou jou gedagtes vul begin klou aan jou soos ‘n bosluis aan ‘n bosvark se tepel en sonder inspanning!

Dit aan gemoedig en versterk deur die oorspronklike nagedagte en vraag wat gevolg het op die daad van liefde waarin sy my tot my verbasing meedeel  dat sy in werklikheid op geen voorbehoed is en dat jy jouself nie hoef te kommer oor die situasie, want ooivare word selde in winter gewaar.

Dus op die noot date ek toe besef, eerstens hier is KAK en tweedens hier is groot KAK en hoe jy ook al  daarna wil kyk, menstruele sikluse  of die seisioenale imigrerings patroon van die ooievaar ,die betekenis van die ou gesegde,” ‘n bietjie bloed en sweet het nog nooit iemand dood gemaak”, is skielik aan jou geopenbaar en jy verstaan.Jy vertsaan die kak waardeur jou voorvaders moes gaan!!Jou hart is skielik aan die Beredder en Hoof kryger van jou geloof oor gegee en jy belowe daarbui jy sal nooit weer drink nie.Al wat jy soek is ‘n teken!Want fok jy is nog nie eers 20 nie en jy weet daai patrone onder haar pa se bed is lewendige rondtes!!

Dit is in die oomblik wat jy ook besef dat die enigste sekerheid wat jy in die lewe het is om verandwoording te kan doen vir jou eie dade,  jouself met kennis te bemagtig, die leisels te neem en die wat in die duister van vervalste kennis rond dwaal die hand te gee.Want die blootstelling aan die emosionele tuistering wat meegedeel word in so oomblik moet ten all tye vermy word.

So aan alle ouers daar buite,beplan of nie beplan,berei julle kinders voor met feite en deel met hulle die kennis sodat hulle hulself kan voorberei om meer ingelig die lewe te aanvaar.

Tot ‘n volgende keer dan en onthou bemagtig jouself en bly veilig!

Dr Smous

Share it...