om hierdie maandag te werk is nie grappies nie. Ek dink dis donners onregverdig! Die mense wat nou rustig in hulle kooie lê en poep ruik, julle almal se moer!
Die naweek was darem ‘n aksie belaaide ene, daar was feeste soos oppikoppi en daar was nog ‘n fees maar wie gee om? Ek soek ‘n [...]
Met al die opkomende vakansie dae voel ek moet ons net die mense weer herinner oor die gevaar van drink en bestuur.
Pappa wag vir djou!!!!
….en onthou moenie drink en [...]
Ek hoop almal van julle het julle KY jellie gereed, want as die eerste maand ‘n aanduiding is vir 2011 gaan ons almal in die hol genaai word.
Ek is seker vir ‘n paar lesers klink dít dalk nie so erg nie, maar ek verwys nou nie eintlik na iemand wat jou saggies agter die oor soen, [...]
Die Eerlike Smous is alweer op sy stukke. As jy ‘n sensatiewe siel is, moet dit eder nie lees nie, maar moenie vir my luister nie, wat weet ek……!!
In die naam van liefdadigheid het ek die maand f*kken alles gegee, maar steeds lyk my bo-lip meer soos iets vol doos-dons, as ‘n volwaardige snor. En dit laat [...]
Idols 2010
Net soos die meeste mense kry ek so ‘n onrustige gevoel oor my as dit laat Sondag middag raak. Nie omdat dit beteken die naweek staan einde se kant toe nie, maar omdat ek weet Idols begin enige oomblik. En as daar nou iets is wat ek probeer vermy “soos Vigs en Jahova se getuies”, [...]
Eers was dit die Staatsdiens wat gestaak het, toe die Publieke sektor en gisteraand het dit oorgeslaan na die Huishoudelike sektor.
My Kaktussie het die laken gespan en ons is tans van bed en tafel geskei. Soos julle weet is my vetplantjie mos ‘n geliefde graad R juffrou deur die dag, maar in die aand is sy [...]