myScoop

Loer bietjie

world-cup-closing-ceremony2 yolanda19 bad-wedding17 bikini3 bikini10 flexible_114 5572_143047988618_563018618_3328474_8261853_n bikini60

Jy kannie pale toe skop vir ‘n poep nie ou seun!!!

Kyk nou net hier die nuwe uitvindsel.  Kan jy dink hoe dit gaan help vir daai brandewyn maagie!!!  Fokken genius pappie!!!

Die mense is darem slim, waaraan gaan hulle [...]

FRIDAY CLIP – BAIE BAIE SNAAKS

Hierdie is die snaakste ding wat ek nog in my lewe gesien het!!

Om vir julle die agtergrond te gee, die arme perd het ingegaan vir ‘n operasie.  

Die operasie sou vir sy blindederm gewees het maar toe hy uit narkose wakker word, toe het hulle sy knaters uitgesny!!!  Weg, gone, moertoe!!!

Nou nadat hy sy manlikheid verloor het, is [...]

WHO’S THE LUCKIEST?

Being a Friday in Cape Town you would probably think that you are one of the luckiest people in the world.  Sun setting on the Mother City with your feet in the sand at Camps Bay.  Well, maybe check your bus engine first and then have a look at this clip…some unreal [...]

AWESOME CLIPS

Inspiring

We don’t often post about motivational features (except for the odd Mal Smous pic), but this clip I received from a mate is truely inspiring.  Nick Vujicic will teach you something about not giving up and getting on with it.  Have a look…it will be the best clip you would have looked at today.  Invite all [...]

Dis Vrydag – LANGNAWEEK!!!

Dit klink vir my of van julle maar ‘n rowwe week agter die blad het, die arme Smous wou al Dinsdag moed opgee.   Ek het net die regte medisyne om hierdie langnaweek in te gaan met ‘n moerse BANG!!! (jy kan maandag jou babbelas afslaap). 

Check die Radio Kalahari orkes saam met Jack Parow.  Is [...]

TOLLA IS TOPS

Diep in my hart is ek eintlik ‘n Weskusklong, en hierdie clip verduidelik alles wat ek hou van die weskus.   

Klaas is so die moer in vir Tolla, hy start nou sy skuit en ry hom poer in sy moer!! 

Kyk net hoe lekker praat die mense van die Weskus, alhoewel hulle gewoonlik baie [...]