Hierdie is een van die mooiste gedigte wat ek al gehoor het en dit rym so mooi ek kon dit net nie vir myself hou nie.
|
||||||
|
Hierdie is een van die mooiste gedigte wat ek al gehoor het en dit rym so mooi ek kon dit net nie vir myself hou nie.
Ek het geen idee waar hierdie pic geneem is nie en het dit net in my inbox gekry en gedink dit is dalk selfsugtig om nie vir julle te wys nie. Ek wonder of dit die plek was wat Die Smous na verwys het in sy naweek storie maar ek vra maar liewer nie vrae nie; [...] Is dit die rede waarom die grondboontjie botter (lekker rol hy op die tong!!) so aan jou verhemelte vas sit?
Ek dink Die Smous gaan vanoggend op sy rug beland as hy sien ek het iets gepost. Hy reken dit is die eerste keer in die laaste 6 maande maar ek dink hy is verkeerd…dit moet ten minste al 8 maande wees…haha. Maar noudat my internet uitgesorteer is en ek weer op die lig is sal [...] Arm, Armer, Moer arm. Ons was moer-arm. Agt kinders. Daai tyd was ek in Std 2 en moes ons van daai glas bottelkies gom met die rooi proppie en rooi kwassie hê vir skool. My Ma het amper flou geval toe ek haar vra vir gom. “Waar dink hulle moet ons die geld vandaan kry? Maar natuurlik – Boere [...] Soos julle seker nou al weet is ek maar ‘n Toyota ou. Ek het ‘n vriend of 2 wat nog glo ‘n Land Rover is die beste ding na gesnyde brood. By ‘n braai sal jou tipiese Land Rover eienaar gewoonlik die volgende uiter “Dis nie verniet die beste 4x4xver nie”. Wel vir ‘n sekere persoon wat [...] |
||||||
|
Copyright © 2012 Die Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||