Met ‘n traan in my oë skryf ek dit en nie omdat ek bang is om oud te raak nie maar omdat ek bly is die kameraman het die foto van agter af en nie van voor af [...]
|
||||||
|
Met ‘n traan in my oë skryf ek dit en nie omdat ek bang is om oud te raak nie maar omdat ek bly is die kameraman het die foto van agter af en nie van voor af [...] Net as jy dink sundowners op ‘n olifant is ‘n goeie idee, dink weer. As ‘n olifantbul lont ruik dan kan dinge lelik skeefloop. Waar ‘n wil is is [...] Vir almal van julle wat nie vanoggend vir my gevra het hoe dit met my gaan nie…
Die kreatiewe brein sal net nooit uitgeput raak nie…ek het nie woorde om dit reg te stel nie Hierdie asblik in Hermanus sal ook nooit weer dieselfde [...] Ken iemand hierdie ou? Hey, kyk net hoe staan sy rigtingwyser Noord!! Wat jy ook nie sal doen vir aandag nie…ek hoop hy het dit vir liefdadigheid gedoen en nie net omdat hy wil nie. EK sal hou daarvan om met hierdie ou ‘n onderhoud te doen. As jy hom ken of weet waar ons hom in [...] Charlie Sheen was die afgelope maand seker die mees bespreekte Hollywood akteur en nie omdat hy ‘n nuwe rol gekry het nie maar omdat hy hom soos ‘n rebel gedra…”rebel”? Ja, volgens die manlike geslag is hy iemand na wie hulle opsien…nou trap ek seker op tone want as hierdie ouens se vrouens uitvind dan is [...] |
||||||
|
Copyright © 2012 Die Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||