Vanoggend in Die Burger k0ndig Amerika aan, hulle gaan opnuut probeer om Osama bin Laden vas te trek. Bin Laden skuil vermoedelik in die berge op die grens tussen Afghanistan en Pakistan. Volgens die jongste intelligensieverslae skuil Bin Laden soms aan die Afghaanse- en dan weer aan die Pakistanse kant van die grens.
Ondanks Amerika se onderneming dat Bin [...]
GOLF superstar Tiger Woods has admitted “transgressions” and said he had let his family down in a statement posted on his website today that appeared to confirm rumours of an extramarital affair.
“I have let my family down and I regret those transgressions with all of my heart,” Woods said, appealing for privacy after tabloid reports fuelled [...]
VELE STERRE SAL SKITTER BY LOTING
Charlize Theron, David Beckham, Makhaya Ntini, John Smit, Haile Gebrselassie en Matthew Booth.
Hulle is maar ’n paar van die glinsterende sterre van die sport- en vermaakwêreld wat glans aan die finale loting vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan gee. Sy sal mnr. Jérôme Valcke, sekretaris-generaal van Fifa, bystaan met die loting, wat Vrydag [...]
Aids Day: UN Aids chief in SA
The head of the UN Aids programme ays South Africa is the ideal place for him to visit on World Aids Day. South Africa has an estimated 5.7 million people infected with HIV – more than any other country in the world. Nearly 1 000 South Africans die every day of [...]
The world’s most famous golfer Tiger Woods on Sunday dismissed “malicious” rumours following his one-car accident and asked for privacy for his family. “This situation is my fault, and it’s obviously embarrassing to my family and me,” Woods said in a statement released on his website. “I’m human, and I’m not perfect.”
Woods on Sunday postponed for [...]
Resessie ‘is net tegnies verby – so hou die gordel intrek’
Mense moet steeds die gordel intrek, veral oor die Kerstyd, het kenners gister gemaan.
Die nuwe ekonomiese groei is ’n “stadige opswaai”, het mnr. Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Groep, gesê. “Mense moenie dink platskerm-TV’s gaan môre uit die lug val nie.”
Suid-Afrika is einde verlede jaar [...]