Na wat soos ‘n ewigheid gevoel het, maak CSI Miami vanaand sy terugkeur na ons TV kassie. Jy kry net nie cooler as Horatio Cane nie. Jack Parow mag dalk sing, Cooler as Ekke, Chuck Norris mag dit dink, maar Horatio Cane leef die droom!!!
Hoop net die seisoen is ‘n bietjie meer realisties as die vorige [...]
As ek nou moet eerlik wees, kry ek nie meer tyd om my weeklikse TV programme te kyk nie. As ek my nie vrek sukkel om GT5 klaar te maak nie, drink ek……so tyd vir TV is daar nie. Ek sal maar vanaand ‘n uitsondering maak en bietjie Chuck en CSI kyk. Dalk het ek iets gemis!!
Nou dat ek terug is van by die werk en nie elke aand meer kan kuier nie, moet ek seker weer begin opvang wat als gebeur het op TV. Het gisteraand probeer Grey’s kyk……nee nee, of ek is nog nie reg nie, of dit is nie meer so goed nie.
Sal nou maar vanaand kyk of Horatio [...]
The legend is back tonight, so dont forget to catch Horatio Cane on CSI Miami.
According to Wikipedia:
Lt. Horatio Caine is a fictional character in the series CSI: Miami, played by actor David Caruso. He is a Crime Lab Lieutenant.
Caine has suffered a great many personal losses both before and during the events of CSI: Miami . [...]
En julle het gedog dit was ‘n Suid Afrikaanse boor wat die mense gered het….nee nee, hel no!!
Was ook nie boor B nie, dit was boor H…. H vir Horatio Cane!!!!
Niks is te moeilik vir hom nie……so gepraat van moeilik dalk moet Piet Helium vir H bel om te kom help met die jaareind toer?!!
Moenie vergeet om vanaand CSI [...]