WP jou lekker ding!! Ek is eintlik kwaad vir myself omdat ek die WP net ‘n 8 punt wen gegee het. Die manne het darem lekker gespeel…..of as ek dit so kan stel, dit was my enigte rugby hoogtepunt die naweek.
Die Vrystaat kon darem wragtag die Bulle gewen het, dit was naby. Verder het die Sharks [...]
More begin die Currie Cup manne. Die vrouens gaan alweer begin moan, want dis tyd vir biltong, peanuts en ‘n paar koue brannas. Hulle het seker gedink die rugby is klaar vir die seisoen. Haha, dit begin nou eers pappie!!!
As julle ons vir join sal julle moet spring!!!
Onthou daar is lekker pryse geborg deur www.getwine.co.za
Hier is [...]
Kan jy dit glo, net 8 mense het die Reds gepick vir ‘n wen!! JJ het met sy voorspelling ‘n allemuntige 4,5 punte verdien om die laaste week die geelkep te dra.
Na 21 weke van rugby kom die Super 15 ook op ‘n einde. Baie geluk aan die volgende mense.
1st – Tommie
2de – Visman
3rd – Bushpig
Julle [...]
Ons mans kry ook altyd net kak.
Hier is ‘n voorbeeld hoe dit in my lewe gaan op die oomblik….
Ek weet van julle suip op Donderdae, so hier is ‘n paar tips vir vanaand.
Dinge wat MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is:
1. Innoverend
2. Preliminêr
3. Verspreiding
4. Kaneelsuikerkorreltjie
Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is:
1. Spesifiseer
2. Anti-konstitusionalisties
3. Passief-agressiewe afwyking
4. Transubstansieer
Dinge wat FOKKEN ONMOONTLIK is om te sê wanneer jy gesuip is:
1. [...]
Dis nou nie heeltemal Bikini Wednesday nie, maar ek is seker dit foto hieronder sal opmaak daarvoor. Dis inelkgevalk hopeloos te koud om in ‘n Bikini’s rond te loop. ’n Lekker warm bad vir 2 klink baie beter!!
Moes dit post toe ek die foto kry.
Rock, Paper, Scissors sal nooit weer dieselfde [...]