STORMERS!!!!! Wat ‘n great game was dit nie gewees nie.
Behalwe vir die mooi wen van die Stormers is my naweek verder gemaak deur die Sharks wat die Bulls gewen het. Dit was seker maar stil in Pretoria Saterdagaand. Gewoonlik kry ek ‘n oproep of 2 van my Bulls vriende, maar hulle is so stil soos die [...]
Die manne van Getwine is of moer cool, of hulle het hopeloos te veel gedrink die naweek….?
Dink dis dalk albei…..!!!
Planking is mos deesdae die inding…….al die cool kinners doen dit.
Weet net nie lekker hoe ek gaan lyk nie, want ek het ‘n lyf soos ‘n kanoe met ‘n moerse pens in die middel!!!
Die manne van www.getwine.co.za wys [...]
Ek weet “The Hangover” part 2 het nou eers onlangs by die flieks begin speel, maar Saterdagaand kon ons sommer al die opvolg gemaak het.
Ons het ‘n nuwe kuierplek ontdek. Ek weet ek het gesê die Laerskool is lekker, maar by die SAB gronde gaan dit self nie te sleg nie hoor!!! Ons het perongeluk daar [...]
Ek dog hierdie drankie is gepas vir vandag aangesien dit nogsteeds vrek koud is en hy lyk of hy jou lekker warm kan maak van binne ! Hys ook nie regtig moeite om te maak nie, so om bietjie te veel van hom te geniet sal nie `n probleem raak nie.
Klipdrift Winter Warmer
Wat benodig ons :
Brandewyn [...]
Arm, Armer, Moer arm. Ons was moer-arm. Agt kinders. Daai tyd was ek in Std 2 en moes ons van daai glas bottelkies gom met die rooi proppie en rooi kwassie hê vir skool. My Ma het amper flou geval toe ek haar vra vir gom. “Waar dink hulle moet ons die geld vandaan kry? Maar natuurlik – Boere [...]
Het julle die weer gesien? Dis verseker nie Bikini Wednesday toestande nie, so ek het dit goed gedink om hierdie week bietjie te verander na – Wie is sy, en waar kan ek haar ontmoet Woensdag?
Ek is seker julle sal saam met my stem, hierdie is ‘n besonderse mooi vroumens….bliksem. Ek is eintlik ‘n kerkmens, maar [...]