Stem vir ons!!

Vote for this Blog

Elco Property Developments
myScoop

Dis Vrydag – LANGNAWEEK!!!

Dit klink vir my of van julle maar ‘n rowwe week agter die blad het, die arme Smous wou al Dinsdag moed opgee.   Ek het net die regte medisyne om hierdie langnaweek in te gaan met ‘n moerse BANG!!! (jy kan maandag jou babbelas afslaap). 

Check die Radio Kalahari orkes saam met Jack Parow.  Is [...]

DIMITRI THE STUD

Asseblief luister net hierdie……Ek smeek julle!!!

Ek het in my lewe nog nie so iets gehoor nie.  What a guy!!

Hierdie ou dink hy is God’s Gift to Woman……hy is selfs nog ‘n groter een as [...]

Maandag Blues

Ek weet ons almal het maar die blues op ‘n Maandag, veral na so perfekte naweek!!

Hier is iets om te help met die [...]

THE MUSE – UPRISING

Very cool song for the Monday [...]

Beyonce wins big at the 2009 MTV EMA’s!!!

Beyonce cleaned up at the 2009 MTV Europe Music Awards in Berlin. The bootylicious babe took home 3 EMA trophies for Best Female, Best Song and Best Video.

Eminem won Best Male, while Jay- Z triumphed in the Best Urban category. Legendary Irish band U2 proved they’ve still got it, winning Best Live Act.

The new Queen of [...]

DAVID GRAY

Ek speel vir julle ‘n “feel good song” vir hierdie Dinsdag.

Weereens ‘n perfekte dag in die Kaap…..

Ek weet nie of julle vir David Gray ken nie, maar hierdie is 1 van sy beste:

David Gray - The one [...]