Irina Sheik
Sy is `n Russiese Model en sy’s nie eers blond nie, wat meer kan ek sê? Sy’t my aandag getrek, ongelukkig was dit al.
Motorboat rating 8 \ 10.
Geniet die [...]
|
||||||
|
Irina Sheik Sy is `n Russiese Model en sy’s nie eers blond nie, wat meer kan ek sê? Sy’t my aandag getrek, ongelukkig was dit al. Motorboat rating 8 \ 10. Geniet die [...] Jis, ek glo almal het `n lekker naweek gehad. Ek was so bietjie weg gewees, Riversdal was woelig! Nou dat ek terug is by die huis het ek so bietjie tyd op my hande, dit is nie altyd `n goeie ding nie want dit laat my altyd wonder…en ek het gewonder, hoe defok kan een mens so [...] Soos julle weet is ons by Smous baie maklik, en as ‘n mooi meisie soos Tazyn Lee jou vra of sy kan feature as hierdie week se Bikini Wedneday girl, wie is ek om te stry. Gaan kyk bietjie haar FHM profile - http://fhm.co.za/social/profile/Tazyn/photo/ Net jammer sy is nie ‘n Kaapse girl nie, maar toemaar, ek sal nog een [...] Soos julle weet is ons hier by Smous maar net te gewillig om na ons 2 lesers te luister. Nou as die een vra dat ek asseblief ‘n spesifieke girl moet laai vir Bikini Wednesday, wie is ek om te stry, veral as sy soos die girl lyk. Ek stel aan julle bekend Michelle Bosman. Sy is [...] In die tema van die Royal Weddings en die feit dat dit vandag Bikini Wednesday is, het ek dit goed gedink om vir julle hierdie foto op te laai. Wonder of dit ‘n copy van Kate se honyemoon pakkie is…? As jy meer van hierdie prentjies wil sien, dalk net met ‘n bietjie minder klere aan, click [...]
10 reasons you wouldn’t want to date Megan Fox after the jump. She doesn’t flush… “I’m horrible to live with. I don’t clean. My clothes end up wherever I take them off. I forget to flush the toilet. Friends will tell me, “Megan, you totally pinched a loaf in my toilet and didn’t flush.” — FHM, JUne 2007 Sure, [...] |
||||||
|
Copyright © 2012 Die Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||