myScoop

Loer bietjie

bikini13 toyota-hilux-conquers-south-pole_14 bikini5 airline4 bikini83 bikini74 superyacht3

GETWINE WINE SALE

Kom julle klomp drinkers!!  Ek hoop om julle oor die naweek by die Getwine Wine Sale te sien.  Dis payday, maar as jy nie geld het nie, kom proe van hulle lekker wyn en raak verniet gekettie!!!

Dis Vrydag van 3 tot 6 en Saterdag 8:30 tot 1 uur by D’Aria.  Hopelik koop julle al die wyn [...]

GETWINE

So what’s the deal with unlabelled wine?

Many wine outlets, and even some of the bigger retailers, are now stocking unlabelled wine. Why you ask? Because wine farms sometimes have their export orders cancelled, or they simply have too much stock to sell through traditional retailers.

Is the wine good? Is it bad? Well… unless you know which [...]

VIR INGEVAL JULLE VERGEET HET

Vir ingeval julle vergeet het, Smous bestaan nie net uit ‘n blog nie, daar is ‘n classified afdeling ook.  In fact die hele site gaan oor die classified met die blog wat net daar is om julle te entertain…….as ek nou eerlik is, dis daar om julle te lok, maar duidelik werk dit nie.

As julle weet [...]

SMOUS BRANDS

Ons is trots om te sê dat ons verbind word met eerlike, etiese en puik kwaliteit besighede, mense en produkte.

Wil jy ‘n Toyota koop? Want to buy a Toyota?  KLIEK HIER om die ouens van Hugo & Hugo Toyota te kontak - 02271 32216

Longacres Wine [...]

KOOP ‘N TOYOTA PRADO

Jis hoe wens ek dis al die einde van die jaar en ek kan ook ‘n Toyota bakkie soos die Mal Smous koop…en hoe meer ek sy stories lees van Janbal se verjaarsdag vandag en die party gisteraand hoe meer besef ek hy is maller as die gewone ou daar buite.  Maar eers ‘n bietjie meer [...]

www.SMOUS.co.za

www.SMOUS.co.za is an online community service with a different approach.  Our aim is to provide our users with an easy-to-use localised service covering all their needs: housing, jobs, gigs, cooking classes, making friends and maybe even find romance – its all here!!

www.SMOUS.co.za is FREE, both for individuals and businesses. Users are able to post and search for as [...]