Dis weer tyd vir ‘n lekker skinder storie na ‘n tydjie wat ek van die lig af was, of sal ek sê van die branderplank af.
Wel die skinderstories is maar stil die tyd van die jaar want lyk my almal berei voor vir Kersfees en Nuwe jaar, en hopelik sal die skinderstories weer in die nuwe [...]
Hier is iets lekker nuut vir julle skindertonge daar buite. DIE TIER maak sy buiging en eerste verskyning op Die Smous Blog. Grrr!
Enjoy…
Dis vir die Tier ‘n groot voorreg om sy debuut as skinder-tong te maak in die Tier Vallei, en hy hoop dit gaan nie van korte duur wees nie. Hy is maar nog nuut [...]