My na ure aktiwiteit het na ‘n klas verander, want dit het blykblar i plobeim gedraak wier mei [...]
|
||||||
|
My na ure aktiwiteit het na ‘n klas verander, want dit het blykblar i plobeim gedraak wier mei [...] Kan jy dit glo!!! Ek dink Tommie moet begin dobbel vir ‘n lewe. (of dalk eder nie, ek was 2 weke terug saam met hom in die Casino en hy is maar net so kak soos die res van ons!!) Baie geluk aan Tommie en die All Blacks met hulle naelskraap wenne. Ek het regtig gehoop die [...] Ek is hoeka [...] Wat ‘n naweek!! Weet nie van julle nie, maar ek het omtrent die hele naweek voor die TV gesit. As dit so aangaan, gaan daar verseker ‘n paar suur vroumense wees teen die einde van Oktober. Die Wereld Beker het nie enige groot verrassings opgelewer nie, maar wat wel ‘n verrassing was, was die punte verskil. [...] Vrydag begin die Wereld Beker in alle erens. Met hierdie RWC sal jy die braai mooi moet beplan, want al die games is 10uur die oggend. Jy sal nie eers die aand kan braai nie, want hoe lyk die mense nie teen daai tyd nie ……..praat ek nou uit ondervinding!! Klink alweer na ‘n marathon drink [...]
With the upcoming World Cup Rugby Tournament 2011,Fellows For Cancer Trust,aims to embark on the following fund raising initiative: We aim to sell the rugby shirts,see detail attachment above,for an amount of R250 per shirt,with our logo on the sleeve. These shirts will come in Mens(Small to 3XL),Ladies(Small to 3XL) and kiddies(Age 2 – 14) Fellows for [...] |
||||||
|
Copyright © 2012 Die Smous Blog - All Rights Reserved |
||||||