Dit was ‘n baie goeie naweek vir WP ondersteuners, en ‘n donker een vir die Bulle. My hoogtepunt was die WP se skitterende wen op Kimberley. Na die eerste 20 minute het ek gedink hier kom moeilikheid, maar Tiaan het sy manne mooi saamgebring deur met skitterende spel die game te wen. Well done boys!!!
My tweede [...]
Upsets Upsets…….die swakste span in die Super 15, is besig om die Currie Cup aan die brand te speel. Elton Jantjies, mag maar!!! Fran het seker maar ‘n swak nagrus gehad met die Sharks wat so sleg verloor het. Dit het hom amper sy eerste plek gekos. Dan is daar ook die mense wat gedink het [...]
Die WP kan homself gelukkig ag, in fact hulle het baie hard probeer om die game te verloor. Die Cheethas het gespeel asof hulle lewens daarvan afhang en met ‘n 64 punte verskil gewen. Hoekom het ek dit nie sien kom nie..? Die res van die rugby was maar taamlik voorspelbaar. Geluk aan Rooi Currie wat [...]
Wat ‘n naweek!! Die Currie Cup is amper so onvoospelbaar soos Julius se volgende uitlating! Die WP het vir die agtereenvolgende naweek verloor. Ek hoop nie dit is ‘n teken van hoe die res van die seisoen gaan lyk nie. Geluk aan Fran en sy spannetjie wat ek saam met die Leeus rate vir die final. [...]
Weereens was die WP die hoogtepunt van my naweek. Ek het die Sportsmous probeer bel Saterdagaand, maar met so ‘n goeie wen het hulle seker tot ounag geparty. Geluk Fran, jou spannetjie het mooi gespeel. As dit nie vir daai mooi wne oor die Cheetahs was nie, was jy verseker nie eerste nie!!
Geluk aan Kaf wat [...]
Irina Sheik
Sy is `n Russiese Model en sy’s nie eers blond nie, wat meer kan ek sê? Sy’t my aandag getrek, ongelukkig was dit al.
Motorboat rating 8 \ 10.
Geniet die [...]