Soos almal weet het die All Blacks oor Australia gehardloop! Dis wat die kinders van die wêreld daarvan dink…
Australiese kinders is baie kwaad daaroor en innerlik geskok! Hulle voel ingedoen!
Al die ander kinders in die wêreld voel so effens anders oor die saak!
Karma is ‘n teef sonder ‘n [...]
Jis mense, ekt nou nog so hol kol op my maag, toe die eind fluitjie blaas Sondag oggend het ek dieselfde gevoel in my keel gehad soos die keer wat ek ‘n bottel brandewyn laat val het. Dis daardie Hoër graad van hartseer. Dis asof jy inloop op ‘n pêl wat besig is om die hond [...]
Jis, hier is die vol skedule vir die res van die Currie Cup 2011.
Sat 1 Oct
Blue Bulls vs Pumas
Currie Cup Premier Division
Loftus Versfeld, Pretoria
Platinum Leopards vs GWK Griquas
Currie Cup Premier Division
Profert Olën Park, Potchefstroom
Western Province vs The Sharks
Currie Cup Premier Division
Newlands Rugby Stadium, Cape [...]
Hier is die Wêreld beker resultate sovêr :
Date
Result
Venue
Pool A
09 Sep 2011
New Zealand
41 – 10
Tonga
Auckland
10 Sep 2011
France
47 – 21
Japan
Auckland
14 Sep 2011
Tonga
20 – 25
Canada
Whangarei
16 Sep [...]